RESENSIES

Sarie - - Om te lees -

Rooi Ha­ring, S­chalk S­choom­bie (Hu­man & Rous­seau, R290) Die ver­fris­sen­de speur­ver­haal skop af met die moor­de­naar se be­ken­te­nis dat hy die ce­le­bri­ty­sjef Hart­man S­wie­gers ver­moor het ty­dens die glans­ry­ke o­pe­nings­aand van dié sjef se nuut­ste re­stau­rant. Hoof­stuk ná hoof­stuk lei S­choom­bie jou op ’n raai­sel­ag­ti­ge dwaal­spoor ag­ter ver­skeie “rooi ha­rings” aan tot­dat die moor­de­naar se i­den­ti­teit reg aan die ein­de ont­hul word.

’n Ge­nooi­de gas van die o­pe­nings­aand, G­re­ta Burger, be­sluit om speur­der te speel om ag­ter die kap van die byl te kom oor wie Hart­man ver­moor het. Het Da­ri­us se ja­loe­sie hom ge­dryf om sy ge­ha­te broer uit die weg te ruim? Dalk het ’n staat­ma­ker uit Hart­man se kom­buis ge­noeg ge­had van die sjef se tem­pe­ra­men­te­le en on­be­skof­te op­tre­de teen­oor sy per­so­neel. Die ek­sen­trie­ke gas­te kan ook nie uit­ge­sluit word nie . . .

Ek hoop reg­tig daar is ’n op­volg waar­in die e­nig­ma­tie­se G­re­ta Burger weer speur­der gaan speel. S­choom­bie het ’n mee­sleu­ren­de skryf­styl. Phyllis Green

To­day Will Be

Dif­fe­rent, Ma­ria Sem­ple (O­ri­on UK, R295) Die ver­haal speel af oor een dag in E­le­a­nor F­lood se le­we. ’n Dag waar­op sy uit­vind haar kind word by die skool ge­boe­lie en dat haar man ’n week se ver­lof ge­vat het son­der om haar te sê. Boon­op moet haar dig­kuns-tu­tor by ’n su­per­mark werk om­dat hy moont­lik sy pos as lek­tor by die u­ni­ver­si­teit gaan ver­loor. Die dag is nog nie eens half­pad nie, en die spo­ke uit haar ver­le­de moet ook nog ge­kon­fron­teer word! E­le­a­nor is nie heel­te­mal se­ker hoe­veel sy nog sal kan han­teer nie.

Sem­ple se sa­ti­rie­se skryf­styl maak dat hier­die boek ’n baie ge­mak­li­ke lees­er­va­ring is. Daar is tye dat jy hard­op saam met (en vir) E­le­a­nor lag, en in die oom­blik­ke dat haar le­we uit­me­kaar val, huil jy saam met haar. ’n Beslis­te moet-lees! An­toi­ni­que van S­ta­den Die C­ha­cma-eks­pe­di­sie, Ma­ri­us Ac­ker­mann (Pro­tea Boek­huis, R190) Twee pa­ral­lel­le ver­haal­ly­ne speel in die boek af. Aan die een kant is daar Groot­raad Ma­ke­daan, S­chur­we­berg se lei­er­bob­be­jaan met as­pi­ra­sies om die dorp K­we­nang (voor­heen De la Rey) se nu­we bur­ge­mees­ter te word. Aan die an­der kant is daar die C­ha­cma­eks­pe­di­sie, ge­lei deur prof. Cees van den Burg, wat soek na pra­ten­de le­de van die bob­be­jaan­spe­sie Pa­pio ur­si­nus.

Die boek se in­slag is skerp sa­ti­ries en daar word staat­ge­maak op die le­ser se voor­af ken­nis om al die in­nu­en­do’s, hu­mor en woord­spel te ver­staan. Die dorp K­we­nang word ’n mi­kro­kos­mos van die SA po­li­tie­ke land­skap.

Ken­nis van die ver­skeie in­ter­teks­te waar­na ver­wys word, sal le­sers ver­de­re ge­not ver­skaf. Ek het on­der meer ver­wy­sings na die werk van C.J. Lan­gen­ho­ven, E­tien­ne Le­roux, Eugè­ne Ma­rais, Ge­or­ge Or­well en selfs Ge­of­frey C­hau­cer op­ge­tel. Die C­ha­cma-eks­pe­di­sie

is ’n hu­mo­ris­tie­se teks met tal­le in­ter­pre­ta­sie­moont­lik­he­de wat die meer kies­keu­ri­ge le­ser ein­de­lo­se pret sal be­sorg. A­de­le Vor­ster De­li­lah Now T­ren­ding, Pa­me­la Po­wer (Pen­guin Books, R230) En­kel­ma De­li­lah is op­ge­won­de oor die feit dat haar voor­beel­di­ge dog­ter Dai­sy moont­lik as hoof­mei­sie in haar spog­ge­ri­ge pri­va­te skool aan­ge­wys gaan word. Maar din­ge draai an­ders uit en ma en dog­ter moet veel meer as te­leur­stel­ling han­teer wan­neer Dai­sy se groot teen­stan­der, Ro­sie, erns­tig be­seer word. Was dit reg­tig ’n on­ge­luk? Wie is te bla­meer?

Vin­gers word gou na Dai­sy ge­wys en met be­hulp van Hen­ry, De­li­lah se ven­noot, en haar bes­te vrien­din Cass pro­beer sy om haar dog­ter se naam in ere te her­stel.

Die boek is vol don­ker hu­mor oor die skool­le­we, die SuidA­fri­kaan­se po­li­tiek en nuus, le­li­ke eg­skei­dings, nu­we ver­hou­dings en ma-van-tie­ner-wees. Doods­roe­per, Ri­ka Cloe­te (Lapa Uit­ge­wers, R230) Dis Fe­bru­a­rie 1861. ’n Groep trek­boe­re het la­er ge­trek na­by die Ga­ma­ga­ra­ri­vier in die Ka­la­ha­ri. Hul­le wag vir die jaar­lik­se mi­gra­sie van die s­pring­bok­ke – ’n merk­waar­di­ge to­neel. Die ver­ken­ners het laat weet die bok­ke is op pad en die span­ning in die kamp loop hoog. Skie­lik ver­dub­bel die span­ning wan­neer die lyk van een van die trek­boe­re in die S­til­bos ge­kry word. Dié klom­pie bo­me so ’n ent van die la­er is ’n mis­te­ri­eu­se plek son­der vo­ëls en skuil­plek van die Doods­roe­per, ’n on­aard­se we­se wat uit­roep voor­dat ie­mand sterf.

Soois Bru­wer is ’n stil man wat hom een­kant hou, maar as e­nig­ste wets­man on­der die trek­kers word hy ver­soek om die saak te on­der­soek. Hoe meer vrae hy vra en hoe die­per hy delf, hoe meer be­sef hy dat ’n mens nooit werk­lik die men­se om jou ken nie.

Hier­die boei­en­de ver­haal gee ’n mens hoen­der­vel!

Sarie-le­ser van P­re­to­ria Al­ma Lie­ben­berg

Sarie-le­ser van P­re­to­ria Nadia de Jongh

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.