LAAG OP LAAG

Sarie - - Mode -

Len­te is so ’n tus­sen­in­tyd­perk waar die dag­tem­pe­ra­tu­re taam­lik wis­sel. Speel rond en kom­bi­neer ver­skil­len­de dun lae kle­re wat jy oor­me­kaar dra. ’n Nu­we ten­dens is om ’n lig­te baad­jie van jou skou­ers af te laat hang. De­nim­baad­jie met bor­duur­werk (R629), H&M. Wit ka­toen-t-hemp (R129), Cot­ton On. O­lyf­groen lui­perd­mo­tief-ka­mi­sool (R249), Cot­ton On. Ka­kie­groen hemp (R599), Man­go, aan­lyn te koop by die Sarie-win­kel by s­pree.co.za (SOEK Front Poc­ket S­hirt K­ha­ki Green). Vloot­blou pot­lood­streep­broek (R599), Only, aan­lyn te koop by die SARIE­win­kel by s­pree.co.za (SOEK Mag­gie Pin­stri­pe Trou­sers Na­vy). GROOT­TES Baad­jie: 32 – 44 T-hemp: XXS – XL Ka­mi­sool: XXS – XL Hemp: XS – M Broek: 34 – 40

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.