DON­KER BY­KOM­STIG­HE­DE

Sarie - - Mode -

Laat ’n wit uit­rus­ting tot sy reg kom met don­ker by­kom­stig­he­de in swart of vloot­blou. Vloot­blou flu­weel­hand­sak (R279), S­ty­le Re­pu­blic, aan­lyn te koop by die Sarie-win­kel by s­pree.co.za (SOEK Quil­ted Vel­vet S­ling­bag Na­vy). Vloot­blou flu­weel­hak­skoe­ne (R699), Ma­di­son. Lang wit kan­toor­vou­top (R1 780), Cas­la­zur. Naas­wit ge­plooi­de ka­toen­romp (R1 299), Coun­try Ro­ad. Ko­per­ring (R199), Wit­chery. Arm­band van ge­po­leer­de vlek­vrye s­taal, ’n deel daar­van roos­goud­ver­guld (R1 560), Cal­vin Klein ver­sprei deur S­wa­tch Group. GROOT­TES Top: S– L Romp: XXS – XL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.