So­mer­vars

Dié nu­we reuk­weer­ders hou jou nie net heel­dag lank vars nie, dit be­vog en kal­meer ook jou vel

Sarie - - Skoonheid -

Die for­mu­le van S­ho­wer to S­ho­wer An­ti-per­spi­rant in Spring Rain (R16) be­vat nou ’n na­tuur­li­ke be­stand­deel af­koms­tig van wie­rook wat help om ’n sen­si­tie­we of ge­ïr­ri­teer­de vel te kal­meer Dié reuk­weer­der is ont­wik­kel om jou vars te hou in hit­te van tot 45 gra­de – Gar­nier Mi­ne­ral Acti­on Con­t­rol T­her­mic 72h (R19) G­li­se­rol en son­ne­blom­o­lie in Do­ve Mi­ne­ral Touch An­ti-per­spi­rant (R21) be­vog die sen­si­tie­we vel on­der jou arms

2 3 1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.