BLOM VIR LEN­TE

Sarie - - Skoonheid -

In B­rit­tan­je blom die be­dreig­de En­gel­se gras­klok­kie jaar­liks vir net so­wat twee maan­de om ’n prag­ti­ge see van blou­pers op die woud­vloer te ont­hul. Nou, vir die eer­ste keer, is die soet, dou­e­ri­ge geur van dié blom­me­tjies vas­ge­vang in ’n par­fuum. In die B­rit­se mo­de­ont­wer­per S­tel­la Mc­cart­ney se nu­we vrou­e­geur, Pop Blu­e­bell (R1 475 vir 100 ml EDP), gee soet gras­klok­kies nu­we diep­te aan die oor­spronk­li­ke Pop-geur se san­del­hout en soe­te­ma­ling vir ’n in­ten­se blom­geur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.