TWEELINGBANKE

Sarie - - Woon -

Twee i­den­tie­se ban­ke is teen­oor me­kaar ge­plaas, wat goeie ba­lans aan die ver­trek gee. Die glas­deu­re wat na ’n klein bin­ne­hof en groen­te­tuin lei, is hier sig­baar. Die lin­ker­kant­ste muur, nie sig­baar op die fo­to nie, gly heel­te­mal oop na die tuin. Die ko­per­pa­neel bo die vuur­herd het die ei­e­naars op ’n vei­ling ge­koop en so ook die rooi mat. Die pla­fon van her­won­ne hout demp klank en skep ’n warm at­mos­feer. Vis­ser Kap­pe­rer de Bruin Ar­gi­tek­te (www.vkdb.co.za) het die huis ont­werp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.