G­RE­NA­DEL­LA-ENSUURLEMOENSTOKKIEROOMYS

Sarie - - Kos -

As jy nie tyd het vir sor­bet maak nie, kan jy die meng­sel in stok­kie­room­ys­vorms vries. Ek ge­bruik si­troen­gras ( le­mon­grass) vir die stok­kies. • 13 si­troen­gras-stin­gels • 200 g (250 ml) wit­sui­ker • 250 ml wa­ter • 16 heel gre­na­del­las • 500 ml dub­bel­room

gre­na­del­la­jo­gurt • 200 g bros­brood, ge­krum­mel

Ge­bruik hout­rol­stok en kneus een van die si­troen­gras-stin­gels. Plaas sui­ker, wa­ter en ge­kneus­de si­troen­gras in ka­strol en kook vir 5 mi­nu­te. Voeg gre­na­del­la­pulp by en kook nog 1 mi­nuut. Laat af­koel en ver­wy­der si­troen­gras. Voeg jo­gurt by en pu­ree tot glad met staaf­men­ger. Ver­deel meng­sel tus­sen 12 y­s­ie­vorms of 12 hou­ers met vo­lu­me van 125 ml elk. Druk ’n si­troen­gras-stin­gel of room­ys­stok­kie in elk. Vries oor­nag. Dom­pel vorms vin­nig in kook­wa­ter en haal room­y­se uit. Doop el­ke room­ys in bros­brood­krum­mels en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.