5 ge­luk­ki­ge SARIE­le­sers kan elk die boek S­tra­ler­jak­kers deur Le­on van Nier­op (Ta­fel­berg, R250) wen.

Sarie - - Gesondheid -

“Die wê­reld is hul speel­plek, geld hul ver­naam­ste vriend, maar ie­wers tus­sen swier en ryk­dom lê die luuk­se van die on­ont­dek­te.” S­tra­ler­jak­kers was des­tyds ’n ra­di­o­ver­haal­f­e­no­meen wat daag­liks ’n half­mil­joen men­se vas­ge­vang ge­hou het, en ’n mag­dom na­vrae het Le­on van Nier­op laat be­sluit om dit tot ro­man te ver­werk. Ryk­man­seun Ti­aan Rey­ne­ke, pas vry­ge­laat ná twee on­skul­di­ge ja­re ag­ter tra­lies, neem sy in­trek by sop­kom­buis­tan­nie Gi­r­ly Lub­be se lo­sies­huis in Ne­w­lands, Jo­han­nes­burg. Dan tui­mel ou fa­mi­lie­ge­hei­me en ge­raam­tes uit die kas wan­neer twee uit­een­lo­pen­de wê­rel­de bots. ’n Ver­haal prop­vol dra­ma, harts­tog en hu­mor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.