SUZELLE WORD TALI!

Sarie - - REDAKTEURSBRIEF -

Ver­geet vir eers van braai- pies en wen­ke hoe om son­der ’n stryk­ys­ter te stryk . . . Suzelle DIY (of­te­wel ak­tri­se Ju­lia A­na­sta­s­o­pou­los) is dees­dae on­her­ken­baar in haar jong­ste rol – Tali, ’n self­ge­sen­treer­de Sand­ton-dol­la wat Kaap toe ver­huis en in die dae voor haar troue deur ’n do­ku­men­tê­re film­span af­ge­neem word. Die “mocku­men­ta­ry”, Tali’s Wed­ding Di­a­ry, in agt de­le, word ein­de van­jaar op S­ho­w­max uit­ge­saai, en is ’n eer­ste vir die aan­lyn stro­ming-web­tuis­te. Volg Tali op In­sta­gram by ta­li_­ba­bes Bron: good­t­hings­guys.com/s­ho­w­max

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.