SA SERP IN BUCKINGHAM-PALEIS

Sarie - - REDAKTEURSBRIEF -

Ko­nin­gin E­li­za­beth II het in haar 65 jaar as ko­nin­gin meer as 1 500 amp­te­li­ke ge­sken­ke van wê­reld­lei­ers ont­vang, en meer as 200 hier­van word nog tot van­dees­maand in die Buckingham-paleis uit­ge­stal. Ook uit Suid-a­fri­ka is daar ’n be­son­der­se een, wat oud­pres. Nel­son Man­de­la in 1996 vir haar ge­gee het: ’n sy-serp, ver­sier met Boes­man-jag­ters en e­lan­de ge­ba­seer op ’n rots­te­ke­ning in die Dra­kens­berg. Bron: The Te­le­graph/ti­mes Li­ve

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.