STAP VIR STAP MET SARIE

Sarie - - BRIEWE -

Voor my troue het ek al die bê­re­boe­kies van SARIE be­waar, on­der meer een met vol­le­di­ge aan­wy­sings om ’n mans­hemp te stryk. Toe ek die eer­ste een in 1963 moes stryk, kon ek die boe­kie teen die kom­buis­kas staan­maak en stap vir stap die in­struk­sies volg. Ná 54 jaar stryk ek steeds my man se hem­de op die­self­de ma­nier ter­wyl ek na my guns­te­lingCD’S luis­ter.

Van­dag sit ek voor die TV en brei ’n trui uit SARIE, waar­van ek die pa­troon se­dert 1997 be­waar het. Ek is op 77 rus­tig en glad nie on­ge­dul­dig nie! Ma­rié Gouws, Pretoria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.