F­ril­le

Sarie - - TRENDS -

Dié ten­dens het van die New York­se tot die Pa­ry­se Mo­de­week oor­heers en nek­ly­ne tot bloe­se, rom­pe en selfs baad­jies ver­sier. Daar was die dra­ma­tie­se rok met baie f­ril­le tot uit­rus­tings met een val­le-i­tem wat die aan­dag trek saam met ’n i­tem met ’n een­vou­di­ge snit

Kyk op SARIE.COM hoe on­der an­de­re be­ken­des dié t­rend dra Geel val­le­bloes met oop skou­ers (R379), H&M. Room­kleu­ri­ge lang­broek (R429), H&M. Roos­pienk flu­weel­hak­skoe­ne (R659), Ma­di­son. Ge­bor­duur­de klein serp (R79), Fo­re­ver 21. GROOTTES Bloes: 32 – 44 Broek: 32 – 42

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.