Hand­ge­maak

Sarie - - TRENDS -

I­tems wat met die hand ge­maak is of hand­ge­maak lyk, gee ’n u­nie­ke at­mos­feer aan ’n ver­trek. Daar is ’n be­we­ging weg van mas­sa­pro­duk­sie en men­se soek in­di­vi­du­a­li­teit. In die ge­jaag­de le­we het ons ’n be­hoef­te aan dinge wat tyd­saam en met sorg ge­maak is. Wê­reld­wyd is daar tans groot be­lang­stel­ling in SuidA­fri­kaan­se ont­wer­pers en pro­duk­te

Meu­bels wat jy self aan­me­kaar­sit, is die nu­we gier, soos dié eet­ka­mer­stoel van ber­ke­laag­hout en ka­bel­bin­ders (R1 499), www.pop­strukt.com

Ra­dio van hout (R2 390), www.esque.co.za

Ser­vet van be­druk­te sui­wer lin­ne (R210), www. esque.co.za Die mand­jie met dek­sel is hand­ge­stik (R320), www.mi­a­me­lan­ge.com

FO­TO RIALHEIM

Uit die a­tel­jee van Rialheim in die Ro­bert­son­val­lei word be­son­der­se ke­ra­miek­wa­re van A­fri­ka-klei met die hand ge­maak. Hul­le put in­spi­ra­sie van­uit hul on­ge­wing en hou in­ter­na­si­o­na­le ten­den­se fyn dop. Daar’s al­tyd iets nuuts en u­nieks. Be­kers (R599 elk), www.rialheim.co.za

La­ser­ge­sny­de muur­hor­lo­sie (R1 650), S­ta­ble

Hang­lig ge­weef uit plas­tiek in A­fri­ka-kleu­re (R5 995), Wey­landts

Die Fau­na-kus­sing uit die nu­we Bi­o­ti­ca-reeks (R450), Hand­ma­de By Me

Sy­ta­fel van hout en me­taal (van­af R2 700), In­di­gi De­signs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.