Hemp

Sarie - - TRENDS -

Hem­de soos ons dit ken, on­der­gaan dié sei­soen ’n ge­daan­te­ver­wis­se­ling. B­reek weg van die klas­sie­ke snit en kyk uit vir die nu­we ge­de­kon­stru­eer­de ( de­con­structed) hemp. Die ba­sie­se de­le bly die­self­de, maar is op ’n kre­a­tie­we ma­nier ge­rang­skik vir ’n in­te­res­san­te voor­koms

Ge­de­kon­stru­eer­de ge­streep­te hemp (R649), Tops­hop. Jeans met ge­bor­duur­de an­kers (R3 499), G-star RAW. Hals­snoe­re (R2 500 elk), goue kop­been­han­ger­tjie (prys op aan­vraag) en naal­de­ko­ker­han­ger­tjie (R7 800), Am­bra Fi­ne Je­wel­le­ry. GROOTTES Hemp: 6 – 16 Jeans: XS – L

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.