Wenk

Sarie - - TRENDS -

Jy kan die klas­sie­ke hemp wat reeds in jou kas is, só “de­kon­stru­eer”: 1. Maak die boon­ste 4 kno­pe los. 2. Laat glip die moue af oor jou skou­ers. 3. Speel rond met die kraag (vou dit op­waarts of druk dit plat) vir in­te­res­san­te detail op jou rug. Be­soek SARIE.COM vir nog wen­ke

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.