Meu­bels en by­kom­stig­he­de

Kies al­tyd één i­tem wat jou a­sem weg­slaan. Dit kan e­nig­iets wees van ’n pienk bank tot ’n on­ge­wo­ne vaas. Meu­bels moe­nie net funk­si­o­neel wees nie, dit moet es­te­ties ook wees. Waag met vorm en kleur

Sarie - - TRENDS -

So ’n buf­fet (R13 995) van Wey­landts sal be­slis aan­dag trek. Dis prak­ties én be­son­ders, met ’n A­fri­ka­weef­pa­troon ge­kerf uit na­tuur­li­ke ei­ke­hout en po­te van swart me­taal

FO­TO WEY­LANDTS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.