5 ge­luk­ki­ge SARIE­le­sers kan elk die boek Mar­te­li­ze kook! Jy’s ge­nooi deur Mar­te­li­ze B­rink (Hu­man & Rous­seau, R350) wen.

HOU EI­ERS LAN­GER VARS

Sarie - - GE­SOND­HEID - Bron: GLAD SA

Plaas rou ei­ers in die kar­ton in die koud­ste deel van die ys­kas, eer­der as in die deur.

Maak hard­ge­kook­te ei­ers eers deeg­lik droog en ver­koel bin­ne 2 uur.

Moet liefs nie hard­ge­kook­te ei­ers vries nie. Eier­ge­le (rou of gaar) kan wel ge­vries word.

Mar­te­li­ze was van kinds­been af die ui­e­skil­ler in die B­rink­ge­sin. Met al die sak­ke uie wat haar pa, die pot­jie­kos­ko­ning Ma­tie B­rink, no­dig ge­had het vir sy e­nor­me swart pot­te, was die leer­skool be­slis ’n op­draan­de pad. Van­dag is sy ’n bo­baas­kok en -bak­ker wat geu­re ken.

In dié boek deel die Rsg-om­roe­per en glans per­soon­lik­heid die heer­lik­ste ge­reg­te waar­mee sy kui­er met fa­mi­lie en vrien­de. Die ver­sa­me­ling van meer as 80 re­sep­te strek van ge­bak­te bro­de, uit­hang­hap­pies, vis en see­kos, en wa­ter­tand hoof dis­se met vleis, wil­de n hoen­der, tot by die maal­tye wat sy graag ná ’n lang werk­dag in haar warm kom­buis ge­niet.

Die ge­reg­te is u­niek, smaak­lik en sui­wer ge­not – wie het kon dink aan bees­wan­ge of spi­na­sie­pa­neer vir die eet­ka­mer­ta­fel? Ie­de­re re­sep is ge­toets, ge­keur en ver­spot mak­lik om te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.