MAAK DIT MAK­LI­KER

Sarie - - Verhoudings -

Aan­vaar dat julle ver­skil­len­de per­spek­tie­we het wat me­kaar nood­wen­dig gaan be­ïn­vloed. Ont­hou, jy gaan nie van al­mal hou of hul­le van jou nie. Daar gaan al­tyd men­se wees wat jou nek­ha­re laat rys. I­den­ti­fi­seer jou eie snel­lers wat met per­soon­li­ke vre­se te doen het. Kweek em­pa­tie vir ander se ge­drag, want jy ken nie hul sto­rie nie. On­der­soek die im­pak van jou ge­drag op ander. Pro­beer aan­be­weeg son­der om die ge­drag per­soon­lik op te neem, of ge­sels op ’n vol­was­se ma­nier daar­oor. Pro­beer ’n op­los­sing on­der­han­del. Bron: Wi­ri­ka Field

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.