AS MO­DE & SKOON­HEID ONT­MOET

Sarie - - Inhoud -

El­ke as­pek van Ken­zo se nu­we par­fuum,

Ken­zo Wor­ld, is tot in die fyn­ste de­tail be­plan. Met dié vars so­mer­geur kom twee wê­rel­de, dié van mo­de en skoon­heid, by­me­kaar. Die bot­tel is in die vorm van ’n oog – ’n ken­te­ken wat dik­wels op dié mo­de­huis se kle­re­ont­wer­pe ge­sien word. Die swart dop­pie ver­teen­woor­dig hul be­ken­de Ka­li­for­nië-hand­sak en die o­se­aan­blou ver­pak­king s­taan uit tus­sen ’n see van pienk, pers en goud op die rak. Vroeër van­jaar het die ad­ver­ten­sie vi­deo’ n ge­gons ver­oor­saak. Hol­ly­wood­re­gis­seur S­pi­ke Jon­ze wa sag­ter die lens van dié mi­ni­film met sy a­sem­ro­wen­de kos­tuum sen’ n“sto­rie­lyn” wat jou laat lag. Kyk na die vi­deo op

SARIE.COM C­ha­ris van den Hee­ver

Prys: R1 320 vir 50 ml EDP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.