HOE VOEL JY OOR A­FRI­KAAN­SE OU­ERS WAT HUL KIN­DERS EN­GELS GROOT­MAAK?

Sarie - - Briewe -

Kim D Gor­don M­cder­mott En­gels is die taal van die wê­reld. Ek dink dis ’n baie goeie ding. Twee­ta­lig­heid en selfs meer ta­le maak baie deu­re oop.

Hei­di Tal­jaard Ek stem nie saam nie. Ek is A­fri­kaans, het na ’n A­fri­kaan­se skool ge­gaan, En­gel­se u­ni­ver­si­teit en in En­gels ge­werk. Niks ge­suk­kel nie.

Con Joos­te Ag, ig­no­reer al die ha­ters . . . die wê­reld se be­sig­heids­taal is En­gels en as jy oor­see wil werk of vir ’n in­ter­na­si­o­na­le maat­skap­py, dan sal jy maar ’n “ver­raai­er” moet word.

C­ha­nel van Nie­kerk Ek sien nie fout daar­mee nie, maak jou kind reg vir ’n in­ter­na­si­o­na­le ge­leent­heid! Co­ra P­re­to­ri­us Koch Ek glo aan moe­der­taal­on­der­rig tot die kind min­stens ses jaar oud is. Dit is goed om twee­ta­lig te wees, maar nie van heel klein af nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.