YOLANI ABRAHAMS EN NA­DIA DE WET WEN VOOR­BLAD­GE­SIG S­hey­aam Vol­len­ho­ven Baie ge­luk aan al­bei! Na­dia het mooi dro­me­ri­ge oë en Yolani is spran­ke­lend.

Sarie - - Briewe -

An­na­li­ne de Wet Prag­ti­ge don­ker­kop­pe. S­joe, ek sou nie tus­sen hul­le kon kies nie!

Ce­ci­le Jou­bert Ek was van die be­gin af gek oor Yolani se glim­lag en bos krul­ha­re, en Na­dia se u­nie­ke ge­sig en don­ker oë. Ja­ni­ne Tay­lor Wow, Yolani was ook my guns­te­ling. Spran­ke­lend, le­wens­lus­tig en vars!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.