Eks­klu­sief vir Sarie-le­sers

Kom fliek saam met die ster­re!

Sarie - - Briewe -

SUS­TERS- PREMIÈRE

Die nu­we A­fri­kaan­se fliek Sus­ters sal van 1 De­sem­ber in rol­prent­te­a­ters te sien wees. Maar met SARIE kry jy die ge­leent­heid om dit reeds voor­af by ’n eks­klu­sie­we ver­to­ning te kyk, en ook skou­er te skuur met die ster­re van die fliek! Dit han­del oor drie aan­ge­no­me sus­ters wat kon­tak ver­loor as vol­was­se­nes. Wan­neer hul aan­neem­ma sterf, on­der­neem hul­le ’n reis saam met haar ver­ple­ër ( Se­an-mar­co Vor­ster) en ont­dek dat dit nie al­tyd net bloed is wat men­se aan me­kaar bind nie. Koop nou jou kaar­tjie en wees deel van dié ont­dek­kings­reis deur on­der meer die prag­ti­ge Ka­roo saam met Di­aan La­wrenson, Le­ah en Qu­a­ni­ta A­dams! En nooi som­mer jou vrien­din­ne ook saam.

BO REGS Jo Black, wat saam met Le­ah die te­ma­lied van

Sus­ters sing, saam met Qu­a­ni­ta A­dams.

Grap­pies ty­dens die fo­to­ses­sie vir die plak­kaat. Die pro­duk­sie­span Re­gis­seur Cor­né van Rooyen Lees ook die on­der­houd met Le­ah op bl. 20

Le­ah be­sig om te be­mark. Sus­ters Die sus­ters en Se­an-mar­co tus­sen to­ne­le.

Die Ark op Wil­lis­ton, waar ’n he­le paar van die to­ne­le ge­skiet is.

ON­DER LINKS Die sus­ters (Qu­a­ni­ta A­dams, Di­aan La­wrenson en Le­ah) saam met Se­anMar­co Vor­ster. ON­DER REGS Se­an-mar­co vat ’n blaas­kans by die Wil­lis­ton-win­kel­sen­trum.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.