SJIEK GE­MAK

Sarie - - Mode -

Ge­niet die ge­rief van ’n een­stuk en gee dit ek­stra woe­ma met geel hak­skoe­ne. Mi­di-een­stuk met blom­pa­troon (R899), Za­ra. Kuns­suè­de-op­ryg­hak­skoe­ne (R450), Foschi­ni. Geel ka­toen­serp as haar­band (R199), Poe­try. Oor­bel­le van swart tou, rooi hout en ’n vars­wa­ter­pê­rel (R1 600), Pi­chu­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.