KOF­FIE-MERINGUES

(bl. 93)

Sarie - - Kos -

Die I­ta­li­a­ners maak me­rin­gue an­ders as die Fran­se, wat eers die ei­er­wit­te klits en dan strooi­sui­ker by­voeg. Hul­le kook eers ’n sui­ker­stroop en klits dit dan by die ei­er­wit­te. ge­noeg vir 40

• 100 ml wa­ter • 550 g (660 ml) sui­ker • 9 ei­er­wit­te • 5 ml kre­me­tart • 30 ml kof­fie­geur­sel • 50 ml ka­kao • 50 ml kof­fie­bo­ne, grof­ge­maal

Ver­hit oond tot 130 °C. Plaas wa­ter en sui­ker in mid­del­slag­pot en ver­hit oor lae hit­te tot sui­ker ge­smelt het. Ver­hoog hit­te en laat kook vir 5 mi­nu­te. Klits in­tus­sen ei­er­wit­te en kre­me­tart by hoë spoed tot sag­te pun­te vorm. Ter­wyl men­ger loop, gooi warm stroop ge­lei­de­lik by en hou aan met klits tot sty­we pun­te vorm. Voeg kof­fie­geur­sel by en klits deur. Meng ka­kao met ’n bie­tjie ek­stra wa­ter tot glad­de pas­ta vorm. Gebruik verf­kwas en verf ka­ka­os­tre­pe bin­ne spuit­sak met 1 cm-sker­prand­tuit. Skep me­rin­gue in spuit­sak. Voer bak­plaat met bak­pa­pier uit. Spuit klont­jies me­rin­gue van so 1 cm in deur­snee op bak­pa­pier. Sprin­kel ge­maal­de kof­fie­bo­ne oor. Plaas in oond vir 90 mi­nu­te of tot me­rin­gue droog is. Sit voor saam met goeie kof­fie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.