’n Eer­ste woon­stel

Sarie - - Inhoud -

Aan­vank­lik het die jong paar­tjie Mat­thew Slab­ber en Chris­li Oost­hui­zen dié ruim woon­stel in Groen­punt aan die See­punt­se kus ge­huur. Toe die ge­leent­heid hom voor­doen, het hul­le dit da­de­lik op­ge­raap en won­de­re daar­mee ver­rig

Mat­thew en Chris­li ver­tel hoe­wel die woon­stel heel leef­baar was voor hul­le be­gin breek en bou het, het hul han­de ge­jeuk om dit te mo­der­ni­seer. Hul­le het toe reeds pre­sies ge­weet wat hul be­hoef­tes is en met die hulp van www.kunst.co.za hul droom­bly­plek ont­werp. Mu­re is uit­ge­slaan en die bal­kon het deel ge­word van die leef­a­rea en slaap­ka­mer. Dit was ’n aan­ge­na­me ver­ras­sing om te sien hoe­veel ruim­te hul­le ge­wen het, en daar was selfs plek vir ’n twee­de bad­ka­mer. Hul­le het ook die ou vloe­re op­ge­lig en met hout­vloe­re ver­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.