SERPE VIR NOU

Sarie - - Inhoud -

’n Mo­de- t­rend ook reg vir so­mer! Nog be­ter as jou serp spog met ons eie kin­ders se kre­a­ti­wi­teit. A­fri­can Lab De­sign is ’n SA or­ga­ni­sa­sie met ’n pas­sie vir plaas­li­ke i­tems en om ’n ver­skil te maak. Hul­le gebruik vir hul serpe die kuns­wer­ke van kin­ders van die La­le­la-kuns­pro­gram wat ná skool aan­ge­bied word om ge­meen­skap­skin­ders op te hef. Prys: R2 017,54 (son­der ver­sen­dings­kos­te), serp is van ’n kasj­mier-meng­sel. Sien meer: www.shop­a­fri­can­lab.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.