Wat­ter be­han­de­ling is reg vir my?

Sarie - - skoonheid -

GE­SIG Pro­bleem Sproe­te, op­per­vlak­ki­ge son­vlek­ke, ge­bars­te aar­tjies, moe­sies

Bes­te be­han­de­lings La­ser­be­han­de­ling soos Pul­sed Dye La­ser en lig­be­han­de­ling soos IPL Om te weet Die lig­stra­le word deur op­per­vlak­ki­ge rooi en bruin pig­men­te in jou vel aan­ge­trek, waar dit die pig­men­te ver­hit, saam­trek en “op­los”. Die te­ra­peut fokus die la­ser op ’n aar­tjie of vlek en “skiet” dit met die la­ser voor­dat sy na die vol­gen­de een be­weeg. Die be­han­de­ling neem net ’n paar mi­nu­te.

Pro­bleem Lyn­tjies, plooie, pig­men­ta­sie, ver­gro­te po­rieë

Bes­te be­han­de­lings Frak­si­o­ne­le la­ser­be­han­de­ling s soos Fraxel en i­pixel Om te weet ’n Frak­si­o­ne­le la­ser wat die boon­ste lae van jou vel af­skil­fer ( re­sur­fa­ce), ver­be­ter lyn­tjies en plooie op jou ge­sig en rond­om jou oë en help om pig­men­ta­sie vlek­ke w eg­te skaaf so­dat dit lig­ter lyk. Dis ook uit­ste­kend om ver­gro­te po­rieë en ’n on­e­ga­li­ge vel­teks­tuur te be­han­del. Hoe­wel die be­han­de­ling ef­fens on­ge­mak­lik is en jou vel ’n kort ruk­kie daar­na rooi is en sen­si­tief en grof voel, is die re­sul­ta­te baie goed.

Pro­bleem Ver­lies aan vo­lu­me en ferm­heid

Bes­te be­han­de­lings Klank-, ra­di­of­re­kwen­sie- en in­fra­rooi be­han­de­lings soos Ult­her­a­py, T­her­ma­ge, Accent, Exi­lis E­li­te en Ti­tan Om te weet Hoe­wel jy ná dié be­han­de­lings reeds ’n ver­skil aan die ferm­heid van jou vel sal sien, be­hoort jy die bes­te re­sul­ta­te so­wat drie maan­de ná die ses­sies te sien om­dat dit tyd neem vir jou vel om nu­we kol­la­geen te ver­vaar­dig. Die be­han­de­lings is dik­wels ook vin­nig met by­na geen ne­we­ef­fek­te nie en kan selfs in jou e­tens­uur ge­doen word.

LYF Pro­bleem On­ge­wens­te ha­re

Bes­te be­han­de­lings En­kel­straal-la­ser­be­han­de­ling Om te weet Ty­dens ’n la­ser­be­han­de­ling vir haar­ver­wy­de­ring word ’n la­ser­straal deur die me­la­nien (kleur­pig­ment) in ’n groei­en­de haar­wor­tel aan­ge­trek, waar dit die haar­wor­tel bin­ne­dring en ver­nie­tig. Dit neem net ’n paar mi­nu­te. Dit werk ver­al goed vir die on­der­ste deel van jou be­ne en jou on­der­arms om­dat die ha­re hier sel­de te­rug­groei ná la­ser­be­han­de­ling. Om­dat die ha­re op jou lyf se groei­fa­ses wis­sel, het die mees­te men­se ge­woon­lik 6 tot 8 be­han­de­ling ses­sies ,4 tot 6 we­ke uit­me­kaar, no­dig.

Pro­bleem Rek­mer­ke en let­sels

Bes­te be­han­de­lings La­ser­be­han­de­ling s soos Fraxel, i pi x e lof R F Pixel Om te weet Rek­mer­ke vorm hoof­saak­lik wan­neer jou vel skie­lik rek, skeur en dan ’n merk vorm. Tie­ners en swan­ger vroue is ver­al ge­neig om rek­mer­ke te kry om­dat vel baie rek wan­neer tie­ners vin­nig groei en soos vroue se swan­ger­skap vor­der. As rek­mer­ke nog nuut is (die mer­ke is nog ef­fens rooi, blou of pers), sal ’n en­kel­straal-la­ser doel­tref­fend wees. Vir meer hard­nek­ki­ge rek­mer­ke is frak­si­o­ne­le la­ser no­dig om die vor­ming van nu­we, ge­son­de kol­la­geen diep bin­ne die vel te sti­mu­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.