Het jy ge­weet?

Sarie - - skoonheid - Bron: Clarins

Bor­rie word al vir dui­sen­de ja­re in Ayur­ve­die­se me­di­sy­ne (’n vorm van ho­lis­tie­se ge­nees­kun­de) gebruik. In tra­di­si­o­ne­le In­die­se en C­hi­ne­se me­di­sy­ne word dit voor­ge­skryf vir spys­ver­te­ring s pro­ble­me. Bor­rie het ’n pe­pe­ri­ge, warm smaak en word ook as ’n kleur­mid­del in­ge­span.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.