LIG EN RUIM

Sarie - - Mode & Skoonheid -

Die leef­a­rea is een­vou­dig maar e­le­gant ge­meu­bi­leer met ’n L-vor­mi­ge bank en ’n groot kof­fie­ta­fel. Dit was wik en weeg of hul­le die bal­kon moet be­hou, maar meer leef­ruim­te het ge­wen. Hul­le het toe ’n lang toon­bank oor die breed­te van die ver­trek voor die ven­ster op­ge­sit. Hier kan jy sit en kui­er en die mooi see-uit­sig ge­niet. Die spe­si­a­le dub­be­le ven­sters (sig­baar aan die on­der­kant) kan skerp lig demp en werk met af­stand­be­heer.

DEUR ANITA ROS­SOUW & LOUNETTE FOU­RIE

a­ros­souw@sarie.com l­fou­rie@sarie.com FOTO’S WIL­LEM LOU­RENS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.