Luuks

Sarie - - Inhoud -

Gra­fie­se oog­om­ly­ner in hel­der s­ka­ke­rings is ’n groot skoon­heidsten­dens op die mo­deloop­plan­ke. Met Di­or se nu­we reeks vloei­ba­re oog­om­ly­ners, Di­ors­how On S­ta­ge Li­ners (R565), kan jy ook met in­te­res­san­te oog­om­ly­ner-voor­koms­te eks­pe­ri­men­teer. Kies uit 8 wa­ter­be­stan­de s­ka­ke­rings met ’n mat- of glans-af­wer­king: van hel­der pienk, geel of tur­koois tot klas­sie­ke wit of swart is be­skik­baar. Ro­lex was nog al­tyd die Rolls-roy­ce van hor­lo­sies, maar die Pe­ar­l­mas­ter 34 ont­troon al hul an­der hor­lo­sies. Van die wy­ser­plaat tot die band­jie van dié 18 kar.-roos­goud­hor­lo­sie (prys op aan­vraag) is ver­sier met di­a­man­te, wat elk met die groot­ste nou­keu­rig­heid met die hand ge­set word! Dis voor­waar ’n klein kuns­werk uit eie reg ge­maak deur die bes­te vak­man­ne en van die hoog­ste ge­hal­te, en boon­op wa­ter­dig tot op 100 me­ter. Vir meer: www.ro­lex.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.