Ons in­spi­ra­sie

Sarie - - Contents -

Die wa­ter het ge­val in die Ce­der­ber­ge. En Clan­wil­li­am hou weer veld­blom­skou na­dat dit met 2017 se droog­te ge­kan­sel­leer is. O­ral ont­waak blom­me en die Blom­kerk op die dorp is reg vir ’n fees. Die droog­te is nog nie ge­breek nie, maar so 350 blom­spe­sies sal te sien wees. S­kou-ont­wer­pers skep land­skap­pe met blom­me en plan­te wat ge­woon­lik net in af­ge­leë ge­bie­de te sien is. Wan­neer: 24 Au­gus­tus tot 2 Sep­tem­ber

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.