Ons wê­reld

Sarie - - Contents - Prys: R90,80

Van­jaar se SARIE BRUID Is een van ons heel mooi­stes en land­wyd nóú op die rak. Met 156+ rok­ke om van te kies, blaaie vol i­dees vir ge­pas­te haar­sty­le, ju­we­le, skoe­ne, par­fuum en ook vir sy pak en ma se voor­koms, is hier­die tyd­skrif ’n moet-hê. By 6 000 is die Pink Book, ’n gids met al­le trou­ver­skaf­fers, ter waar­de van R150, in­ge­sluit. Spring dus gou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.