Mo­de­din­ge

Sarie - - Contents - DEUR AMARIA CARSTENS & MAGDEL MUL­LER

KANTOORSJIEK

Dink jy aan pê­rels, sien jy klas­sie­ke strin­ge soos Co­co C­ha­nel dit ge­dra het. Nou ver­sier dit kle­re, skoe­ne en hand­sak­ke. Vir die kan­toor is swart hak­skoe­ne met kuns­pê­rels per­fek.

Miu Miu se Len­te/so­mer 2018-reeks by die Pa­ry­se Mo­de­week

Naas­wit bloes met klok­moue (R450), Poe­try

A­sim­me­trie­se mi­di­romp met stre­pe (R599), Man­go, aan­lyn te koop by die Sarie-win­kel by spree.co.za (SOEK S­tri­ped A­sym­me­tric Skirt Blue)

Tou­hals­snoer ver­sier met Aus­tra­lie­se per­le­moen­skulp, been en ge­go­te ko­per (R3 420), Pi­chu­lik

Hor­lo­sie van vlekvrye staal met kris­tal­le op wy­ser­plaat (R13 500), Mi­chel Her­be­lin by S­terns

Wit-en-lig­blou kuns­leer­skou­er­sak (R299), Black­cher­ry, aan­lyn te koop by die Sarie-win­kel by spree.co.za (SOEK Cross-o­ver Hand­bag Blue and W­hi­te)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.