Woon­din­ge

DEUR A­NI­TA ROS­SOUW & LOUNETTE FOU­RIE

Sarie - - Contents -

As jy be­plan om ver­an­de­rin­ge aan jou huis aan te bring, is a­lu­mi­ni­um hort­jies, wat dief­we­ring en gor­dy­ne ver­vang, ’n al­les-in-een-op­los­sing vir deu­re en ven­sters. Jy kan die hort­jies ver­stel om geen lig deur te laat nie, dus kan jy jou te­le­vi­sie teen e­ni­ge muur in­stal­leer. Be­soek www.t­rel­li­dor.co.za

1 Tom Dixon-lam­pe is nou in blou be­skik­baar (va­n­af R7 659), Cré­ma De­sign 2 Hek­sa­goon te­ëls is ge­skik vir vloe­re en mu­re (R199 per vel van 259 x 298 mm), I­tal­ti­le 3 Die drink­gla­se ver­toon koel (R65 elk), @ho­me 4 So ’n kus­sing is ge­skik vir jou slaap- of woon­ka­mer (R99), mrp­ho­me 5 Sit dran­kies voor op ’n tro­pie­se skink­bord (R229), H&M 6 Dié mat uit die Ba­ro­lo-reeks in kleur Delft maak ’n groot vloer­op­per­vlak toe (groot­te 240 x 330 cm, R9 690), HAUS by Her­tex 7 ’n Sy­ta­fel met ’n hel­der­blou blad sorg vir kleur (deur­snee 60 cm, R2 020), HAUS by Her­tex 8 Niks hoef rond te lê as jy in so ’n kas be­lê nie (1 800 cm lank en 900 cm hoog, R26 995), Block and C­hi­sel 9 Maak die le­we mak­li­ker met ’n was­goed­mand­jie in el­ke bad­ka­mer (R159,99), mrp­ho­me 8

FO­TO T­REL­LI­DOR

5 4

6

1

2

7

9

3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.