S­her­lin Ba­rends: Leer by me­kaar

Sarie - - Contents - – Marguerite van Wyk

Hoe meer ons van me­kaar se ge­lo­we, tra­di­sies en kul­tu­re ver­staan, hoe meer re­spek kry ons vir me­kaar. S­her­lin Ba­rends, ’n om­roe­per op die Kaap­se ra­di­o­sta­sie KFM en aan­bie­der van VIA se pro­gram Wat maak jy?, waar­in Suid-a­fri­ka­ners hul ta­len­te, per­spek­tie­we en stok­perd­jies deel, glo Sep­tem­ber – Er­fe­nis­maand – is ’n won­der­li­ke ge­leent­heid om meer van me­kaar te leer.

Wan­neer sy staar na haar oor­le­de ou­ma Ann se trou­ring aan haar mid­del­vin­ger, ont­hou sy op­nuut dié eer­ste bruin maat­skap­li­ke wer­ker op S­tel­len­bosch. “Ou­ma se kom­buis het ge­ruik na vars­ge­bak­te brood en sop lank ná ete. Ek wens ek het haar re­sep­te neer­ge­pen en mooi­er ge­luis­ter toe sy my van haar wit ou­ma en K­hoi-ou­pa ver­tel het. Ons moet meer vra waar ons van­daan kom en waar­heen ons op pad is.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.