Ge­sond­din­ge

Sarie - - Contents - DEUR LYDIA VAN DER MER­WE

1.5 mil­joen

Dís hoe­veel Suid-a­fri­ka­ners ge­ba­re­taal ge­bruik. Die Pan-suid-a­fri­kaan­se Taal­raad het vroe­ër van­jaar Suid-a­fri­kaan­se Ge­ba­re­taal as ’n taal in ons land se op­voed­kun­di­ge stel­sel er­ken. Ge­hoor­ge­strem­de ma­tri­ku­lan­te sal van­jaar die eer­ste keer kan ma­tri­ku­leer met ge­ba­re­taal as vak. So­wat 5% van die wê­reld­be­vol­king, of 466 mil­joen men­se, is ge­hoor­ge­stremd. Bron: www.eig­hty20.co.za

DI­EET EN MENOPOUSE

Eet baie o­lie­ry­ke vis (soos sar­diens, ha­ring en salm) en peu­le en dit kan help om die menopouse te ver­traag. Daar­teen­oor kan ’n di­eet hoog in ver­fyn­de kool­hi­dra­te, soos wit­brood en pas­ta, dit aan­jaag. Bron: Jour­nal of E­pi­de­mi­o­lo­gy and Com­mu­ni­ty He­alth

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.