Só lyk ons Afrikaans!

Sarie - - Michelle Se... -

Woord van die Maand #gees­drif

Om met #gees­drif ver­vul te wees vir ’n saak (of die le­we!) be­te­ken om met groot drif, y­wer en lus jou aan daar­die saak te wy, sê Wil­lem Botha van die WAT; jy het ’n harts­tog­te­li­ke gre­tig­heid om met iets be­sig te wees. Men­se wat #gees­drif vir die le­we het, is vol le­wens­lus: hul­le is drif­tig le­wens­lus­tig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.