WATERMOOI

Sarie - - Michelle Se... -

’n Lip­stif­fie wat ure lank sy kleur hou. Clarins se nu­we Wa­ter Lip S­tain doen pre­sies dit. Die teks­tuur is eers wa­te­rig op jou lip­pe, maar dan word dit vin­nig droog en gee in­ten­se kleur. Dit smeer ook nie af nie. Te kry in rooi, o­ran­je, pienk en pers. Prys: R300

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.