GOED EN GROEN

Sarie - - Michelle Se... - Vir meer: www. sa­ma­ra.co.za

Spek­bo­me was in dié deel van die Groot­Ka­roo so dig dat jy oor die boom­top­pe kon loop, sê I­sa­bel­le Tomp­kins van die Sa­ma­ra-wild­re­ser­vaat na­by Graaff-rei­net. Nou wil Sa­ma­ra spek­bo­me her­stel om voe­ding­stow­we in die grond te­rug te sit, gif­ti­ge kool­stof­di­ok­sied uit die lug te haal en goeie voe­ding vir wild te bied. El­ke gas kry ’n s­pek­boom-steg­gie om net daar (of by hul huis) te plant, en met die ver­jaar­dag van el­ke per­soon op hul da­ta­ba­sis van 11 000 word ’n s­pek­boom na­mens hul­le ge­plant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.