ver­skil TRAP VIR ’N

Sarie - - Verskil -

500 km, meer as 3 500 m se klim . . . en dit op ’n tan­dem­fiets deur die Hi­ma­la­ja-ge­berg­te. Wan­neer dié uit­ga­we ver­skyn, en al­les gaan goed, is ra­dio- en Tv-per­soon­lik­heid Lie­zel van der West­hui­zen en die ge­sig­ge­strem­de fiets­ry­er Cin­dy Ja­cobsz on­der­weg na hul eind­punt: K­har­dung La in Noord-in­dië. Hul a­von­tuur van 18-30 Au­gus­tus is ten ba­te van O­pe­ra­ti­on S­mi­le, wat gra­tis chi­rur­gie vir men­se met ’n ge­sple­te ver­he­mel­te of haas­lip ver­skaf, en One Sig­ht, wat men­se help wat nie toe­gang tot be­kos­tig­ba­re oog­sorg het nie. “Ons kan met el­ke trap­slag ’n ver­skil maak,” sê Lie­zel. Jy kan tot ein­de Ok­to­ber die woord Tan­dem na 42030 SMS om R30 te skenk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.