OP SOEK NA RUS EN VRE­DE?

Sarie - - Verskil -

Dan is Ys­land dalk die plek vir jou. Dié land is vir die tien­de jaar ag­ter­een­vol­gens as die vreed­saam­ste ter wê­reld aan­ge­wys – al­dus die jong­ste Glo­bal Pe­a­ce In­dex. Lan­de word be­oor­deel op grond van maat­skap­li­ke vei­lig­heid, die vlak van mi­li­ta­ri­se­ring en bin­ne­land­se en in­ter­na­si­o­na­le kon­flik. Nieu-see­land en Oos­ten­ryk is on­der­skei­de­lik twee­de en der­de – met Suid-a­fri­ka nr. 125 op die lys van 163 lan­de. Bron: I­ce­land Ma­ga­zi­ne (i­ce­land­mag.is)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.