SA VROUE BEDRUK OOR IN­KO­PIES . . .

Sarie - - Verskil -

Ge­dink jy’s al een wat mis­moe­dig voel ná kle­re-in­ko­pies? ’n Nu­we stu­die wat in die In­ter­na­ti­o­nal Jour­nal of Con­su­mer Stu­dies ge­pu­bli­seer is, toon kle­re koop maak SA vroue dik­wels bedruk en ge­frus­treerd. Dit is om­dat die groot­tes in win­kels nie vir hul ly­we ge­skik is nie, sê Jo­se­phi­ne Kasam­ba­la, skry­wer van die stu­die. Sy en an­der a­ka­de­mi­ci meen ’n na­si­o­na­le op­na­me moet be­paal wat­ter groot­tes en vorms SA vroue éint­lik is. Bron: Bu­si­ness In­si­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.