EMOTIKONS VIR VEGETARIËRS

Sarie - - Verskil -

Praat van po­li­tie­ke kor­rekt­heid! Google het hul slaai-emotikons aan­ge­pas so­dat streng vegetariërs ook hier­die emotikons son­der ge­we­tens­wroe­ging kan ge­bruik. Hul­le het die ei­er uit die slaai ver­wy­der, en nou be­staan dit net uit groen­te. Bron­ne: NETNUUS, SKY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.