BAIE TE­VRE­DE!

Sarie - - Briewe - Jo­an A­den­dorff, Bloem­fon­tein

Ek het vir ja­re in­ge­te­ken op ’n En­gel­se tyd­skrif. Nie veel erg ge­had aan A­fri­kaan­se tyd­skrif­te nie, maar toe die ge­leent­heid kom om op SARIE in te te­ken, be­sluit ek om dit te pro­beer. Wat ’n ver­ras­sing. Won­der­li­ke ar­ti­kels wat na­ge­vors en in­sig­ge­wend is. Ek is baie te­vre­de met my keu­se en bly dat ek ná ja­re weer ’n Sarie-le­ser is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.