Hoor ek die volks­lied, sien ek my­self weer op die po­di­um

Sarie - - Toe En Nou - Tat­ja­na

mon­dig ge­word het. “Voor die half­eind­ron­de in die 50 m hét ek op­ge­kyk. Hoe gaan ek voor al die men­se ’n re­sies s­wem? Ek het ge­be­we op daai weg­spring­blok. Dan­kie tog die 50 m was eer­ste, ek sou nie so wou voel met die 200 m nie.”

In die 50 m-fi­naal was die be­we­ra­sie weg. Sy het vier­de ge­kom, maar die ys was ge­breek. En ná haar 200 m-tri­omf doen sy dit wéér en wen nog ’n goue in die 100 m. ’n Bo­nus, aan­ge­sien sy ge­woon­lik die bes­te in die 200 m vaar.

Die hoop is nou op jou om by die O­lim­pie­se S­pe­le in 2020 in To­kio vir SA op die po­di­um te staan. Voel jy daai druk? “Ek gaan nie toe­laat dat dit my laat stres nie. Be­lang­rik vir my is dat ek die s­wem ge­niet en my tye ver­be­ter. So­lank ek dit doen, weet ek ek vor­der.”

Ge­niet jy dit nog? Ja! Al die har­de ure se oe­fen is nie lek­ker nie. Dis nie lek­ker om in die win­ter ses­uur op te staan ter­wyl dit ses gra­de bui­te is nie. En dan in ’n o­pe­lug­swem­bad, we­lis­waar ver­hit, te gaan s­wem nie. Ek wil baie keer eer­der nog slaap. Ek woon ook nie by my ou­ers nie, daar is nie­mand om my wak­ker te maak nie en ek moet self deur­druk. Maar ná die tyd is ’n kop­pie kof­fie baie lek­ker.” Ter­wyl sy oe­fen, dink sy aan “teg­nie­se goed, my swem­slag, of my tyd reg is. Jy moet jou teg­niek in­oe­fen, dit reg­kry. Op dae wat dit ver­ve­lig is, lank en aan­hou­dend, dink ek aan my leer­werk op var­si­ty.” >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.