INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

Wat maak jou bang van die toe­koms? Die on­se­ker­heid, maar dít kan ook jou dro­me vler­ke gee. Groot­ste strui­kel­blok­ke? Ek was te­rug­ge­trok­ke en bang vir mis­luk­king en dit het my weer­hou van baie. My ma het my help oor­win. Hoe voel jy oor jou ha­re? Dis my kroon! Ek het nog nooit my ha­re ge­kleur of kort ge­sny nie. Wil jy reis? Ja, want dit ver­breed jou per­spek­tief op die le­we.

As Mej. Har­ten­bos 2017 was ek ou­to­ma­ties deel van SARIE se Top-40. Oor die Top-10 was ek in ek­sta­se!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.