SÓ IS SY VOOR­BLAD­MOOI . . .

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

INOAR Haar ha­re is ge­was met die Gen­gi­b­re-reeks om o­lie­rig­heid op die kop­vel teen te werk, en haar droë haar­pun­te is be­vog met ’n Ar­gan Oil S­hock T­re­at­ment. KA­LA­HA­RI Die Fa­ci­al C­le­an­ser se be­vog­ti­gen­de jel­teks­tuur is per­fek vir haar vel­ti­pe; as­ook al­le vel­soor­te. ISA CARSTENS A­KA­DE­MIE El­ke fi­na­lis het ’n be­vog­ti­gen­de ge­sig­be­han­de­ling ont­vang. Ná rei­ni­ging en af­skil­fe­ring met lig­te vrug­te­su­re is die ge­sig, oë en lip­pe be­han­del met mas­kers vol ak­tie­we be­stand­de­le vir ’n ge­son­de, stra­len­de ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.