INSKRYFFOTO

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

Glo jy in af­spraak­web­tuis­tes? Nee, dis be­ter om fi­siek tyd saam met ie­mand deur te bring. Groot­ste le­wens­les? Om ’n wag voor my mond te plaas. My woor­de het my al in on­ge­mak­li­ke si­tu­a­sies laat be­land. Moei­lik­ste ding wat jy nog moes doen? Om my pa vir e­wig te groet. Jy’s lief vir SA . . . Ek’s lief vir die na­tuur – dan is daar na­tuur­lik ook bil­tong en boe­re­wors.

My ma en vrien­din het my oor­reed om in te skryf. ’n Droom om na te jaag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.