SÓ IS SY VOOR­BLAD­MOOI . . .

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

INOAR Haar reeds ge­son­de ha­re is met Ve­gan-sjam­poe en -op­knap­per be­han­del om dit nog be­ter te laat lyk. Ar­gan Oil-haar­o­lie gee ek­stra glans. KA­LA­HA­RI Ge­reel­de af­skil­fe­ring sorg vir ’n stra­len­de vel. En­zy­me Fa­ce Buff be­vat pam­poen-en­sie­me wat die­per werk. ISA CARSTENS A­KA­DE­MIE El­ke fi­na­lis het ’n be­vog­ti­gen­de ge­sig­be­han­de­ling ont­vang. Ná rei­ni­ging en af­skil­fe­ring met lig­te vrug­te­su­re is die ge­sig, oë en lip­pe be­han­del met mas­kers vol ak­tie­we be­stand­de­le vir ’n ge­son­de, stra­len­de ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.