SÓ IS SY VOOR­BLAD­MOOI . . .

Sarie - - Voorbladgesig 2018 -

INOAR Die Help Am­pou­le In­ten­se Moi­stu­re-be­han­de­ling is ge­bruik om die ska­de van dik­wels ha­re kleur te her­stel. Die S­peed Blon­de-reeks het ge­help om haar blon­de ha­re min­der geel te maak. KA­LA­HA­RI Hy­dra­li­te Moi­stu­ri­ser is ’n lig­te vog­room ge­skik vir ’n o­lie­ri­ge of sen­si­tie­we vel. ISA CARSTENS A­KA­DE­MIE El­ke fi­na­lis het ’n be­vog­ti­gen­de ge­sig­be­han­de­ling ont­vang. Ná rei­ni­ging en af­skil­fe­ring met lig­te vrug­te­su­re is die ge­sig, oë en lip­pe be­han­del met mas­kers vol ak­tie­we be­stand­de­le vir ’n ge­son­de, stra­len­de ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.